Ontwerp:
MM Studios is bekend vir oorvloedige kreativiteit waarmee elke projek aangepak word. Dit sluit die volgende in:
- Grafiese Ontwerp
- Tekstiel Ontwerp
- Korporatiewe Identiteit Ontwikkeling
- 3D Argitektoniese ontwerp
- Volle beweging 3D ontwerp
- Webtuise ontwerp
Geen projek word van stapel gestuur voordat dit nie 100% ooreenstem met dit wat voorgelê is nie. In die strewe na perfeksie word net die beste hulpmiddels ingespan om die ondervinding ‘n plesier te maak.