project-management-needs

Projek Bestuur:

Ons verstaan dat jou hande reeds vol is met die dag tot dag bestuur van jou besigheid. Daarom bestuur ons graag jou bemarkings veldtogte sodat jy kan op jou dag tot dag take kan fokus.

Ons onderneem om:

  • Kwaliteit relevante inhoud en ontwerpe te skep
  • Die projek met mening in die rigting van sukses te dryf
  • Die projek betyds af te handel
  • Binne begrooting te bly
  • Die hoogste moontlike standaard te handhaaf

Korporatiewe Geleendheid en Byeenkoms Bestuur

Jou volgende korporatiewe geleendheid moet altyd beter as die laaste een wees. Ons verstaan ook dat jou tyd kosbaar is. Daarom bestuur ons die geleendheid graag namens jou.

Terwyl jy bladskud met jou kollegas en kliente fokus MM Studios met fyn koördinasie om die volgende balle in die lug te hou:

  • Strategiese Media Bestuur
  • Kommunikasie
  • Kiosk ontwerp
  • Bemarking
  • Ander logistieke bepaal deur ons klient en in ooreenstemming met verlangde einddoel.